Die storie (eBoek): n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense (Afrikaans Edition)

Die storie (eBoek): n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense (Afrikaans Edition)

by Christelike Uitgewersmaatskappy

455 pages· 2011· ISBN 9781431609284
About
Ontdek die verhaal van die Bybel soos wat jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. DIE STORIE is die volledige verhaal in die Bybel, van Genesis tot Openbaring, saamgevat in 31 hoofstukke. Uittreksels uit die Skrif is in ’n chronologiese verhaal saamgeweef. Die enigste toevoegings is oorgange om elke hoofstuk vloeiend te laat lees, ’n tydlyn, en ’n klompie kaarte en vrae.
DIE STORIE vertel die storie van die Bybel en God se liefde vir die mensdom. Soos enige goeie storie is dit gevul met intrige, drama, konflik, romanse en redding. Dit is die verhaal van die Bybel in die Bybel se eie woorde.
As jy nog altyd daarna gesmag het om die volle verhaal van die Bybel te ontdek, is hierdie boek beslis vir jou. Dit is ’n unieke leeservaring wat jy nie sal kan neersit nie.

Discuss Die storie (eBoek): n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Die storie (eBoek): n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Die storie (eBoek): n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Die storie (eBoek): n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Die storie (eBoek): n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Die storie (eBoek): n Aaneenlopende verhaal van God en sy mense (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.