Die Bolander: Verhaal een in die Bolander-trilogie (Afrikaans Edition)

Die Bolander: Verhaal een in die Bolander-trilogie (Afrikaans Edition)

by Tryna du Toit

207 pages· 2006· ISBN 9780798162289
About
Die Bolander-trilogie was een van die gunstelinge uit die pen van ’n skrywer wat steeds geliefd is onder Afrikaanse lesers. Hoewel elk van dié drie romans ’n spannende vollengteroman uit eie reg is, vorm dit ’n geheel wanneer dit saam gelees word. Dit is die verhaal van die mense van Saailaagte, ’n dorpie in die hartjie van die Karoo. In die eerste verhaal, Die Bolander,is die nuwe skoolhoof ’n selfversekerde jong Bolander met deurborende grys oë. Annie verstaan net nie waarom hy haar so onverskillig behandel nie!

Discuss Die Bolander: Verhaal een in die Bolander-trilogie (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Die Bolander: Verhaal een in die Bolander-trilogie (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Die Bolander: Verhaal een in die Bolander-trilogie (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Die Bolander: Verhaal een in die Bolander-trilogie (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Die Bolander: Verhaal een in die Bolander-trilogie (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Die Bolander: Verhaal een in die Bolander-trilogie (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.