Wanneer vreugde kom (eBoek): n Verhaal van verlies, vergifnis en 'n nuwe begin (Afrikaans Edition)

Wanneer vreugde kom (eBoek): n Verhaal van verlies, vergifnis en 'n nuwe begin (Afrikaans Edition)

by Karen Kingsbury

327 pages· 2009· ISBN 9781431609291
About
Maggie Stovall is vasgevang in ’n persoon wat sy jare geneem het om te slyp. Die waarheid oor wie sy is – en wat sy gedoen het – is op die punt om bekend te word. Dit stuur Maggie in ’n afwaartse spiraal van wanhoop.
Gaan Maggie in haar desperate behoefte om weg te kom van die mantel van depressie wat dreig om haar te omvou van haar tien jaar lange huwelik en haar verantwoordelikheid as pleegouer wegstap? Of gaan sy die Here toelaat om haar na ’n plek van volkome eerlikheid te lei – voordat dit te laat is?
WANNEER VREUGDE KOM is die hartverskeurende verhaal van ’n vrou se ontsnapping uit die skaduwees van kliniese depressie. Topverkoper-outeur Karen Kingsbury bied hierdie hartroerende verhaal van ’n soeke na ’n eenvoudige, deursigtige lewe in die sonlig van God se guns en vergifnis.

Discuss Wanneer vreugde kom (eBoek): n Verhaal van verlies, vergifnis en 'n nuwe begin (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Wanneer vreugde kom (eBoek): n Verhaal van verlies, vergifnis en 'n nuwe begin (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Wanneer vreugde kom (eBoek): n Verhaal van verlies, vergifnis en 'n nuwe begin (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Wanneer vreugde kom (eBoek): n Verhaal van verlies, vergifnis en 'n nuwe begin (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Wanneer vreugde kom (eBoek): n Verhaal van verlies, vergifnis en 'n nuwe begin (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Wanneer vreugde kom (eBoek): n Verhaal van verlies, vergifnis en 'n nuwe begin (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.