Nege dae in die hemel: n ware verhaal (Afrikaans Edition)

Nege dae in die hemel: n ware verhaal (Afrikaans Edition)

by Dennis Prince

212 pages· 2011· ISBN 9781415315279
About
Godsdienstige opwekkingsbyeenkomste in hul tuisdorp het Marietta se ma en susters se lewens beïnvloed, maar geen uitwerking op Marietta gehad nie. Hoewel sy nagedink het oor die betrokke kwessies, was sy nie godsdienstig nie en het nie daarin belang gestel om hierdie sake te bespreek nie.
Sewe maande na die opwekkingsdienste het Marietta onverwags verval in ’n ongewone beswyming wat nege dae lank geduur het. In daardie tyd kon haar familie en hul dokters haar glad nie bybring nie. Toe sy uiteindelik haar bewussyn herwin het, was sy by haar volle verstand en kon met byna bonatuurlike waarneming en begrip beskryf hoe engele haar gees na die hemel en hel geneem het. Sy het verstommende tonele in hierdie plekke in die fynste besonderhede beskryf.
Marietta het dit duidelik gestel dat die visioen om ’n spesifieke rede aan haar gegee is. Sy het opdrag gekry om die wêreld daarvan te vertel sodat mense hulle vir die lewe in die hiernamaals kon voorberei.
Sy is sewe maande na die visioen dood – op die tyd en wyse wat sy voorspel het.
Marietta Davis is in 1823 in Berlin, New York, gebore en het saam met haar ma en twee susters daar gewoon. Toe sy vyf en twintig jaar oud was, het sy ’n gesig gesien wat haar die besprekingspunt van haar gemeenskap en ’n legende vir toekomstige geslagte gemaak het.
Haar verhaal is gepubliseer en die oorspronklike uitgewer het versigtig opgemerk: ‘Een uitgawe na die ander het verskyn en is stilweg opgekoop deur die lesende publiek.’ En so het die merkwaardige verhaal wyd bekend geraak.

Discuss Nege dae in die hemel: n ware verhaal (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Nege dae in die hemel: n ware verhaal (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Nege dae in die hemel: n ware verhaal (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Nege dae in die hemel: n ware verhaal (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Nege dae in die hemel: n ware verhaal (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Nege dae in die hemel: n ware verhaal (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.