Die pad na Weerbegin: 'n Verhaal van waarheid, bekering en verandering (Afrikaans Edition)

Die pad na Weerbegin: 'n Verhaal van waarheid, bekering en verandering (Afrikaans Edition)

by Helena Hugo

350 pages· 2010· ISBN 9781415311127
About
Haar hande bewe. Sy lig die knipsel op, maar lees dit nie. Dis die foto wat haar aandag gevange hou, die ooreenkoms, die feit dat Grant Dirk Massyn se ewebeeld is. Dis ’n paar weke voor Kersfees en Nadia Jonker is in die hospitaal, besig om te herstel ná ’n skietvoorval wat nie net haar eie lewe nie, maar ook dié van die mense naaste aan haar vir altyd verander het – haar vriend, Grant, haar ma, haar pa asook Grant se ma, Patsy. Niemand weet dat Patsy al jare lank met ’n groot geheim saamleef nie. Deur ’n sameloop van omstandighede word sy egter nou gedwing om te erken dat sy ’n leuen leef. Maar wat gaan Grant doen as hy die waarheid hoor? Sal hy Londen toe vlug of die pad vat Weerbegin toe om die plek te sien waar hy gebore is? Patsy leef boonop in die vrees dat sy haar werk kan verloor en op straat beland. Sy kan nie ophou om aan die een man te dink wat sy werklik liefgehad het nie – sal hul paaie ooit weer kruis, en indien wel, wat gaan gebeur? Sal sy kan regmaak wat sy twintig jaar gelede verbrou het en sal die liefde ná soveel jare seëvier? Soos in Dit gebeur met ander vertel Helena Hugo ’n meesleurende verhaal van een gebeurtenis wat uitkring en die lewensgang van talle mense omkeer, van die waarheid wat bevryding bring en mense wat mekaar ’n tweede kans gee. Wie gaan die eerste tree gee terug na Weerbegin?

Discuss Die pad na Weerbegin: 'n Verhaal van waarheid, bekering en verandering (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Die pad na Weerbegin: 'n Verhaal van waarheid, bekering en verandering (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Die pad na Weerbegin: 'n Verhaal van waarheid, bekering en verandering (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Die pad na Weerbegin: 'n Verhaal van waarheid, bekering en verandering (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Die pad na Weerbegin: 'n Verhaal van waarheid, bekering en verandering (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Die pad na Weerbegin: 'n Verhaal van waarheid, bekering en verandering (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.