Dit gebeur met ander: n Verhaal van liefde, vergifnis en oorwinning (Afrikaans Edition)

Dit gebeur met ander: n Verhaal van liefde, vergifnis en oorwinning (Afrikaans Edition)

by Helena Hugo

313 pages· 2010· ISBN 9781415311141
About
Op pad terug van die fliek beland Grant en Nadia in ’n taxi-oorlog – iets wat hulle nooit kon droom met hulle sou gebeur nie. Nadia word deur ’n dwaalkoeël getref en deur die botsing wat volg in die motor vasgepen. Haar lewe hang aan ’n draadjie en sy beland in die waakeenheid. Die moontlikheid dat sy nie weer sal opstaan nie, hang soos ’n swaard oor die mense wat haar ken en liefhet.
In DIT GEBEUR MET ANDER vertel Helena Hugo op haar meesterlike wyse die verhaal van hoe een gebeurtenis mense se lewe in ’n oogwink kan verander. Raak saam met die karakters meegesleur op ’n lewensreis en ontdek hoe kwaad in goed kan verander en hoe vergifnes moontlik word wanneer mense deur een mens se lyding na mekaar toe angetrek word.
DIT GEBEUR MET ANDER sal jou tot op die laaste baldsy boei en die karakters sal nog lank nadat jy die boek neergesit het, in jou gedagtes bly voortleef.

Discuss Dit gebeur met ander: n Verhaal van liefde, vergifnis en oorwinning (Afrikaans Edition) with other readers

Join or start a book club for Dit gebeur met ander: n Verhaal van liefde, vergifnis en oorwinning (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Dit gebeur met ander: n Verhaal van liefde, vergifnis en oorwinning (Afrikaans Edition)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Dit gebeur met ander: n Verhaal van liefde, vergifnis en oorwinning (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Dit gebeur met ander: n Verhaal van liefde, vergifnis en oorwinning (Afrikaans Edition) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Dit gebeur met ander: n Verhaal van liefde, vergifnis en oorwinning (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.