
'n Affair om te vergeet: 'n Ware Verhaal (Afrikaans Edition)
by Marie Opperman
’n Affair om te vergeet is ’n brutaal eerlike en onomwonde beskrywing van ’n affair. Maar alhoewel dit hoofsaaklik een vrou se verhaal is, lê dit ook ’n universele tema bloot: Hoe hanteer jy dit as dit met jou gebeur? Wat is jou reaksie, en hoe kom jy dit te bowe? Kan jy dit te bowe kom? Die skryfster voer onderhoude met etlike mense wie se lewens deur affairs geraak is, en vind gedurende dié pynlike, dikwels ontstellende proses die pad na haar eie geestelike vernuwing. Sielkundiges gee ook interessante professionele advies en ’n private speurder verstrek verbasende inligting.
Dit is nie ’n boek wat beskuldig of oordeel nie, maar ’n opregte poging om uit te vind waarom mense diegene wat hulle liefhet, seermaak. Dit is in die eerste plek ’n bemoedigende en geestelike boek wat aanklank sal vind by die duisende mense wat op die een of ander manier geraak is deur ’n affair om te vergeet.
Discuss 'n Affair om te vergeet: 'n Ware Verhaal (Afrikaans Edition) with other readers
Join or start a book club for 'n Affair om te vergeet: 'n Ware Verhaal (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for 'n Affair om te vergeet: 'n Ware Verhaal (Afrikaans Edition)?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with 'n Affair om te vergeet: 'n Ware Verhaal (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss 'n Affair om te vergeet: 'n Ware Verhaal (Afrikaans Edition) with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about 'n Affair om te vergeet: 'n Ware Verhaal (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.