
Van Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning (Afrikaans Edition)
by Jaco Hough-Coetzee
As 16-jarigevlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, vriend van haar broer, wat haar aan bordeel-eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld.
Na haglike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar met Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dig gesluit. Haar laaste kans op vryheid is die jong student, Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dan verdwyn hy ook uit die prentjie na raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge.
Van Skoolbank tot Bordeelbed is spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger.
In die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self met die leser oor haar bittere ervarings. Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorendheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit Christelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedig hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring. Sy praat oor die krag van vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders.
Discuss Van Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning (Afrikaans Edition) with other readers
Join or start a book club for Van Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning (Afrikaans Edition) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Van Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning (Afrikaans Edition)?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Van Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning (Afrikaans Edition) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Van Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning (Afrikaans Edition) with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Van Skoolbank tot bordeelbed: Gebasseer op 'n ware verhaal van geloof en oorwinning (Afrikaans Edition) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.