Die hemel verander alles (eBoek)

Die hemel verander alles (eBoek)

Leef elke dag met die ewigheid in gedagte

by Todd Burpo, Sonja Burpo

216 pages· 2013· ISBN 9781431608317

Browse books you can read free on Readfeed

No club is reading this yet — be the first to start one

Start a club free
About
In DIE HEMEL VERANDER ALLES sien lesers in 42 inspirerende oordenkingshoofstukke hoe Todd en Sonja Burpo se lewens verander het nadat hulle seuntjie Colton hemel toe is tydens ’n ernstige operasie. Deur persoonlike en ander mense se verhale wys hulle hoe geloof in die werklikheid van die hemel ons hier op aarde help om teëspoed te hanteer, soos die verlies van ’n geliefde, die afsterwe van ’n kind, miskrame en selfs aborsie. Elke oordenkingshoofstuk sluit af met ’n teksvers en ’n samevattende gedagte of nadink-vraag. Daar is ook ’n gebed van Colton aan die einde van die boek. DIE HEMEL VERANDER ALLES is ’n kragtige boek wat lesers wys dat God se wonderlike geskenk van die hemel werklik alles verander.

Discuss Die hemel verander alles (eBoek) with other readers

Join or start a book club for Die hemel verander alles (eBoek) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Die hemel verander alles (eBoek)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Die hemel verander alles (eBoek) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Die hemel verander alles (eBoek) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Die hemel verander alles (eBoek) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.