Winkel van wanklanke

Winkel van wanklanke

by Hennie Meyer

Browse books you can read free on Readfeed

No club is reading this yet — be the first to start one

Start a club free
About
"Winkel van wanklanke is 'n versameling konkrete poësie - gedigte wat die grense van die gedig as teks en as visuele kunsobjek ophef. Dit is 'n versameling ("'n winkel") van gedigte, maar is terselfdertyd een kunswerk met onderstaande komponente of bewegings wat tot die geheel bydra. Dit word gedeeltelik in kleur uitgegee, het 'n gedig wat in braille gedruk is, 'n gedig wat op papier gebosseer is, 'n gedig met papier wat in konsertinavorm met die hand deur die digter self gevou is, asook verskeie skakels na die skrywer se webwerf waar videogedigte besigtig kan word. Sodoende word die bundel as objek op papier beklemtoon, maar word die bundel ook na die ruimte buite die papier geneem. Nie slegs die teks is dus in Winkel van wanklanke belangrik nie, maar ook die ruimte waarbinne dit geplaas word, hóé die woorde op papier gespasieer is, hoe die gedig vertoon, die effek en sensasie van die letters op papier. Deurlopend word die gedigte vergesel met humoristiese en sardoniese kommentaar, woordspel en fyn humor. Vele gedigte is kodes wat deur die interaktiewe leser ontsyfer moet word, en lei tot verskeie interpretasiemoontlikhede. Winkel van wanklanke is Meyer se debuutbundel en hy skram nie weg daarvan om sowel groot figure in die Afrikaanse digkuns as internasionale kunstenaars soos Jackson Pollock, Picasso en Yves Klein in gesprek te tree nie. Dit is veral 'n konseptuele bundel wat die idee van wat 'n bundel is of kan wees bevraagteken. Dit is nie bloot 'n bundel nie, maar kan as 'n kunsobjek gesien word. Dit word besonder mooi uitgegee en is elkeen afsonderlik met die hand versorg."--Versindaba description.

Discuss Winkel van wanklanke with other readers

Join or start a book club for Winkel van wanklanke on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Winkel van wanklanke?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Winkel van wanklanke as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Winkel van wanklanke with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Winkel van wanklanke with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.