Geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika

Geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika

by C. G. S. De Villiers

Book 5 of Nr.

Browse books you can read free on Readfeed

No club is reading this yet — be the first to start one

6 readers worldwide want to read this book

Start a club free
About
Ek soek die ouers van Johannes Bernardus Gebore 25/01/1915 in die George Distrk, Johannes Jacobus Gebore 13/04/1917 in die George Distrik En Jacomina Aletta Cornelia Elizabeth Gebore 02/02/1921. Hulle is adrie gebore in Groot Brakrivier en gedoop die N G Kerk Mosselbaai. Hulle Ouers was Hendrik Albertus (een van die kinders van Johannes Bernardus en Christina Magdalena Swart van Groot Brakrivier) en Francina Maria(Jonk/Jonck) Swart. Ek het geen datums tot my beskikking nie. 01/01/2010 Ek het nou uitgevind dat my Oupa Hendrik Albertus Swart gebore is in die Betlehem in die Vrystaat in 1895. My Oupa is oorlede op die ouderdom van 35 jaar op 11.05.1930 in Groot Brakrivier waar hy 'n skoenmaker was (Korrek), hy is oorlede aan Tuberculosis (korrek) in Groot Brakirvier (korrek). Ek weet sy moerder (my Ouma) was in die konsertasie kamp maar ek weet nie waar nie. Ek weet beslis sy moeder was Christina Magdalena en sy Vader was Johannes Bernardus (of Johannes Bernhardus) Swart en die gesin het op Groot Brakrivier gewoon. Hendrik Albertus is getroud met Francina Maria Jonck op 'n vroëe ouderdom in Groot Brakrivier.

Discuss Geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika with other readers

Join or start a book club for Geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Geslagsregister van die familie Swart in Suid-Afrika with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.