
Skerpioen.net
by Carina Diedericks-Hugo
100 pages· 2002· ISBN 9780799330854
About
"Thomas en Hannes kan nie wag om die nuwe rekenaarspeletjie te toets wat Harry van die Cyber Tiger internet-kafee vir hulle gegee het nie. Wanneer 'n skerpioen en rye en rye syfers skielik in die middel van die speletjie op die rekenaarskerm verskyn, vermoed Thomas-hulle dat daar iets snaaks aan die gang is. Hannes is vas oortuig dat dit 'n massiewe rekenaarvirus is, maar Thomas dink dat Hannes se verbeelding alweer oortyd werk. Thomas se gedagtes is in elk geval besig met belangriker dinge as rekenaarvirusse: hulle nuwe IT-onderwyser, meneer Stahl, is baie cool, maar wie is die geheimsinnige man met wie hy agter die aantrekkamers praat? By die huisliga kom Thomas amper laaste - en dit terwyl sport sy ding was. En al het hy nog altyd gedink meisiekinders gee mens net moeilikheid, lyk Alex darem deesdae stunning. Net toe Thomas dink niks kan nog verkeerd loop nie, breek iemand in die middel van die nag by sy kamer in en krap tussen sy CD's rond. Dit lyk asof Hannes tog reg was - iemand is desperaat om die CD met die rekenaarspeletjie in die hande te kry. Maar wie is dit en hoe ver is hy bereid om te gaan?"--Cover.
Discuss Skerpioen.net with other readers
Join or start a book club for Skerpioen.net on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Skerpioen.net?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Skerpioen.net as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Skerpioen.net with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Skerpioen.net with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.