Uit die Beek 2013

Uit die Beek 2013

by Attie van Wijk

396 pages· 2012· ISBN 9780796315830
About
Uit die Beek bied aan lesers die geleentheid om hulle elke dag by die vars water van die Woord te verfris vir die dag wat voorlê. Ons begin vanjaar met ’n nuwe vyf-jaar siklus en vier dit met ’n pragtige groter, makliker leesbare formaat. Vanjaar se 365 oordenkings kom uit Genesis, Josua, Spreuke, Jesaja, Matteus, Romeine, Filippense en Jakobus. Sondae lees ons uit die Psalms. Ds AJ van Wijk (Snr) het in 1925 begin om hierdie oordenkings te skryf. Sedert 1927 is dit die Uit de Beek genoem, na aanleiding van Ps 110:7 in die Nederlandse Bybel: “Hij zal op den weg uit de beek drinken; daarom zal Hij het hoofd omhoog heffen”. Sedert 1929 is hierdie oordenkings in Afrikaans geskryf, wat Uit die Beek die oudste Bybeldagboek in Afrikaans maak. Die huidige skrywer is ’n kleinseun van die oorspronklike skrywer. Hierdie jaar s’n is die 88ste uitgawe daarvan. Dié dagboek is geskik vir jou persoonlike stiltetyd, en ook om tydens huisgodsdiens gebruik te word. Ontdek só dat die Bybel elke dag byderwets, nuut en vars is.

Discuss Uit die Beek 2013 with other readers

Join or start a book club for Uit die Beek 2013 on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Uit die Beek 2013?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Uit die Beek 2013 as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Uit die Beek 2013 with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Uit die Beek 2013 with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.