Stres in die werkplek (eBoek)

Stres in die werkplek (eBoek)

Bybelse beginsels vir balans in die werkplek en raad vir wanneer elke dag 'n blou Maandag is!

by Henk Gous

128 pages· 2015· ISBN 9781431614196
About
Werk is dikwels ’n liefde-haat-saak. Jy kan nie sonder jou werk nie, maar is dit nie die ding waaroor jy die meeste kla nie? STRES IN DIE WERKPLEK deur Henk Gous is ’n boek vol Bybelse beginsels vir elkeen wat die gekompliseerde werkswêreld moet aandurf. Henk bespreek verskeie temas wat vir énige een in énige werkplek relevant sal wees, onder andere: • Is sukses of geld jou doel? • Balans! • Werksplekke wat giftig is • Die skade van werkloosheid • Aftrede • Geloof by die werk STRES IN DIE WERKPLEK sal mense help besef dat hulle ook in die werksegment van hul lewe naby aan God kan leef en so werklik geluk tussen die vier mure van die kantoor kan vind.

Discuss Stres in die werkplek (eBoek) with other readers

Join or start a book club for Stres in die werkplek (eBoek) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Stres in die werkplek (eBoek)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Stres in die werkplek (eBoek) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Stres in die werkplek (eBoek) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Stres in die werkplek (eBoek) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.