Die lyfwag (eBoek)

Die lyfwag (eBoek)

Hy moet 'n ooggetuie ten alle koste beskerm. Hy het nie verwag haar geloof sal sy lewe verander nie.

by Dee Henderson

300 pages· 2004· ISBN 9781431608386
About
Tydens ’n groot regskonferensie word ’n federale regter koelbloedig geskiet. Maar die moordenaar het een fout gemaak: daar is ’n ooggetuie. Shari Hanford was op die verkeerde tyd op die verkeerde plek. Die moordenaar het haar gesien en sal alles in sy vermoë doen om te keer dat sy getuig. US Marshal Marcus O’Malley moet Shari Hanford beskerm. Hy het gedink hy weet watter risiko’s die opdrag inhou, totdat hy verlief raak ... In sy soektog na die skuldige, die beskerming van ’n ooggetuie, en te midde van ’n dreigende familiekrisis word Marcus gedwing om geloof in God te heroorweeg. Hy word gedwing om sy verlede te trotseer en opnuut te leer om op God te vertrou. Maar eers moet Marcus sorg dat Shari bly leef ...

Discuss Die lyfwag (eBoek) with other readers

Join or start a book club for Die lyfwag (eBoek) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Die lyfwag (eBoek)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Die lyfwag (eBoek) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Die lyfwag (eBoek) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Die lyfwag (eBoek) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.