
Dans van die engele (eBoek)
by Karen Kingsbury
288 pages· 2015· ISBN 9781415331637
About
Uit die Nr. 1 New York Times topverkoperskrywer Karen Kingsbury se pen kom Dans van die engele, die tweede roman in die Engele op ’n missie-reeks oor geestelike ingryping en die beproewings en oorwinnings in mense se lewens – die dramatiese storie van ’n vrou wat desperaat soek na betekenis in haar lewe. Mary Catherine het grootgeword in ’n welgestelde huis. Hoewel sy baie lief is vir haar ryk ouers, het sy nog nooit van hulle gemaklike lewenstyl gehou nie. In plaas daarvan soek Mary Catherine na betekenis in die lewe deur liefdadigheidswerk te doen, deur ’n stukkie van haarself weg te gee, maar nooit haar hart nie. Mary Catherine woon in Los Angeles saam met haar kamermaat, Sami, en doen vrywillige werk by die plaaslike jeugsentrum saam met afrigter Tyler Ames en LA Dodger-speler Marcus Dillinger. Ten spyte van haar voorneme om enkel te bly, vind sy haarself dat sy al hoe nader aan Marcus beweeg, en hulle ontluikende romanse gee aan haar die kans op ’n opwindende lewe waarvan sy maar net kan droom. Dit natuurlik voordat sy verpletterende nuus van haar dokter ontvang – nuus wat haar toekoms verander en dwing om ’n roekelose besluit te neem. Vol inspirasie en aangrypend, is Dans van die engele die storie van ’n vrou se diep sielsverlange en die opofferings wat sy bereid is om te maak in haar soeke na genesing.
Discuss Dans van die engele (eBoek) with other readers
Join or start a book club for Dans van die engele (eBoek) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Dans van die engele (eBoek)?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Dans van die engele (eBoek) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Dans van die engele (eBoek) with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Dans van die engele (eBoek) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.