Die ooggetuie (eBoek)

Die ooggetuie (eBoek)

Sy moes vlug vir haar lewe. Geheime uit die verlede stel haar lewe ... en haar hart in gevaar.

by Dee Henderson

344 pages· 2007· ISBN 9781431604906
About
Superintendent Luke Granger se ooggetuie tot ’n moord, Amy Griffin, vlug al vir jare. Haar familie dink sy is agt jaar gelede in New York vermoor, maar uit vrees vir haar susters se lewe het sy verkies om weg te kruip. Nou is daar sekere geheime bekendgemaak omtrent die vroue se pa, geheime wat hulle in die kollig plaas. Die man wat Amy wil dood hê, sien die susters nou as ’n manier om vir Amy op te spoor. Luke en twee van sy moordspeurders is vasbeslote om die vroue teen gevaar te beskerm. Hulle raak elkeen verlief op een van die susters, en dit word ’n persoonlike missie om hulle veilig te hou. Daar bestaan egter ’n moontlikheid dat ten minste een van hulle gaan faal, en om die toekoms in die oë te kyk gaan ’n groter geloof vra as wat enige van hulle op die oomblik het. DIE OOGGETUIE, uit topverkoper-outeur Dee Henderson se pen, is ’n boeiende verhaal van spanning, romanse en moed. Dit is ’n lees-moet vir alle fiksielesers.

Discuss Die ooggetuie (eBoek) with other readers

Join or start a book club for Die ooggetuie (eBoek) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Die ooggetuie (eBoek)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Die ooggetuie (eBoek) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Die ooggetuie (eBoek) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Die ooggetuie (eBoek) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.