Geskep om 'n verskil te maak

Geskep om 'n verskil te maak

Een lewe, Een kans om ’n verskil te maak

by Max Lucado

240 pages· 2011· ISBN 9781415316566
About
Max Lucado glo elke mens het ’n begeerte om ’n verskil te maak op aarde. Ons wil voel ons het iets vir iemand beteken. Hy herinner ons daaraan dat jy die enigste een is wat jou lewe gekry het en dat niemand anders as jy daardie lewe leef nie. Daarom is dit so belangrik dat jy ’n verskil maak. In Geskep om ’n verskil te maak wys Max Lucado ons hoe om doelgerig te leef sodat alles in jou lewe – jou tyd, jou vaardighede, jou passie – saam iets tot gevolg het wat groter is as jy. Hy moedig lesers aan om ’n verskil te maak in die lewens van diegene wat behoeftig is en misgekyk word in die samelewing. Lucado spreek kwessies soos die volgende aan: Wie se plig is dit om die honger en arm mense van die wêreld te help? Hoe kan ons die tendens in die Westerse wêreld oorkom om net op ons eie behoeftes te fokus? Hoe kan een mens ’n verskil maak in ’n wêreld vol honger, oorlog en siekte? Lees Geskep om ’n verskil te maak en leer dat nie een van ons almal kan help nie, maar dat elkeen van ons iemand kan help. Soos Max Lucado sê: ‘As ons liefde betoon teenoor diegene in nood, betoon ons liefde teenoor Jesus.’

Discuss Geskep om 'n verskil te maak with other readers

Join or start a book club for Geskep om 'n verskil te maak on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Geskep om 'n verskil te maak?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Geskep om 'n verskil te maak as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Geskep om 'n verskil te maak with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Geskep om 'n verskil te maak with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.