As die Bokke nie wil cuddle nie

As die Bokke nie wil cuddle nie

''n Verstaan-mans-beter-gids

by Marnus Hattingh

192 pages· 2012· ISBN 9780624054054
About
Jy't die selfhelpboeke gelees, die vrouetydskrifte gefynkam. Maar steeds bly Meneer Reg sy belangstelling verloor. In As die Bokke nie wil cuddle nie kry jy 'n eksklusiewe kykie na die binnekamers van mans se gedagtes en wat jy moet doen as jy nie op die rak wil bly sit nie. Vind uit:• Waarom jy nie verbaas moet wees as hy die hasepad kies wanneer jy met jou gestrikte en getooide worshond by die eerste afspraak aankom nie• Waarom sy gesig langer as 'n dipstick is wanneer jy 'n Franse film met onderskrifte wil sien• Waarom jou gesanik oor jou vorige kêrel hom verveel• Waarom hy teleurgesteld is as jy nie lyk soos op jou Facebook foto nie• Hoe jy hom die eerste keer kan oornooi• En hoekom mans ook My Tyd wil hê.As die Bokke nie wil cuddle nie volg die kuierproses deur 'n reeks skreeusnaakse persoonlike stories van die eerste ontmoeting af (met of sonder hond) tot die finale kopknik op 'n nuwe verhouding.

Discuss As die Bokke nie wil cuddle nie with other readers

Join or start a book club for As die Bokke nie wil cuddle nie on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for As die Bokke nie wil cuddle nie?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with As die Bokke nie wil cuddle nie as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss As die Bokke nie wil cuddle nie with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about As die Bokke nie wil cuddle nie with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.