Die Bewaarder se Towerboek

Die Bewaarder se Towerboek

by Rain Oxford

183 pages· 2016· ISBN 9781507128848
About
Dylan het gedink hy is 'n gemiddelde man, met 'n doodloopstraat werk en nie groot aspirasies in die lewe nie. Toe hy ‘n swart boek vind met eienaardige woorde en merke, ontdek hy dat die heelal baie groter is as wat hy gedink het. Die Bewaarder van die Aarde, wat die boek en sy groot krag veilig bewaar het, en uit die verkeerde hande gehou het, word doodgemaak. Nou het die Aarde 'n nuwe Bewaarder nodig gehad. Die stryd om die boek te beskerm het vroeg vir Dylan begin, toe hy vinnig moes staatmaak op sy nuutontdekte magte om die wesens wat gestuur is om die boek te vat, te verslaan. Dylan se lewe word verseker vol avontuur, gevaar en toorkrag Om sy boek te beskerm en die wêreld wat nou op hom staatmaak, moet hy leer om te oorleef in 'n vreemde wêreld, veg teen die vreeslikste gruwels buite enige verbeelding denkbaar, sy toorkuns bemeester, en uiteindelik die stryd stry teen 'n donker god wat reeds een wêreld vernietig het.

Discuss Die Bewaarder se Towerboek with other readers

Join or start a book club for Die Bewaarder se Towerboek on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Die Bewaarder se Towerboek?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Die Bewaarder se Towerboek as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Die Bewaarder se Towerboek with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Die Bewaarder se Towerboek with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.