
Om weer te droom (eBook)
by Elsa Winckler
208 pages· 2015· ISBN 9781415332467
About
Wanneer hulle haar vermoorde suster se woonstel opruim, ontdek Lizet Vos Marina se bucket list. En van toe af probeer sy om alles te doen wat op dié lysie is, al is al die gewaagde, gevaarlike dinge eintlik heel teen haar aard. Haar droom om eendag te trou en kinders kry te hê, skuif sy ver agtertoe. Totdat haar broer Evan se lewe met Anya Breedt verstrengel raak en Anya se broer Stephen en sy dogtertjie Soekie deel word van familiekuiers. Stephen se lewe het mooi volgens plan verloop. Hy het die groot stap geneem om sy eie platemaatskappy te begin, ’n jarelange droom, maar toe word sy vrou siek en voor hy kan asemskep, is sy weg en sy lewe heeltemal omver gewerp. En terwyl hy spartel om al die balle in die lug te hou, word die Vos-familie deel van sy gesin se lewe en begin Lizet Vos met haar donker hare en blou oë hom hinder. Om alles te kroon, is Soekie vanjaar in haar klas. Hy vermy enige besoek aan die skool, maar hy kan nie die uitnodiging om klasbesoek te doen na ses maande, ignoreer nie. Hy wil hom nog vererg vir Lizet, maar dan wys sy vir hom die tekening wat Soekie gemaak het. Lizet en Stephen moet beide opnuut hulle eie drome ontdek voor hulle lewe weer sin kan maak. Om weer te droom is die tweede roman in ’n reeks uit die pen van Elsa Winckler, en bou voort op die verhaal in Ware Noord, wat in Maart 2015 verskyn het.
Discuss Om weer te droom (eBook) with other readers
Join or start a book club for Om weer te droom (eBook) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.
Frequently asked questions
How do I join a book club for Om weer te droom (eBook)?
Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Om weer te droom (eBook) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.
Can I discuss Om weer te droom (eBook) with other readers online?
Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Om weer te droom (eBook) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.
Is Readfeed free?
Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.