Anderman se vrou

Anderman se vrou

by Chris Karsten

Browse books you can read free on Readfeed

No club is reading this yet — be the first to start one

Start a club free
About
"Daar is raaisels wat spook by Wim Kellerman, twee jaar ná die dood van Jack Niemand. Hy en Portis praat min daaroor waar hulle woel in die kweekhuis van Wim se skoenlapperboerdery op Wildernis. Maar dit bly sluimer tussen hulle. Want wat het geword van Portis se vyf jeugvriende wat in daai verskriklike jare van die tagtigs vermis geraak het? En hoekom is die lyke van Simon Pope, die destydse hoof van Bon Accord, en sy vrou, Rachel, nooit geïdentifiseer nie? Al manier is om terug te loop op die spoor, voetjie vir voetjie. In sy beendere weet Wim sy ou aartsvyand Simon Pope lewe nog. Dis maklik om twee en twee bymekaar te sit, so hy koop 'n kaartjie Kanada toe, kwansuis vir skoenlappersoektogte. En gaan soek die meesterbrein agter die verdwyning van vyf kinders van die Kaapse Vlakte. Kry, sal hy hom kry. Dis 'n lewenstaak - vir Portis, en vir Wim."--Publisher's description.

Discuss Anderman se vrou with other readers

Join or start a book club for Anderman se vrou on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Anderman se vrou?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Anderman se vrou as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Anderman se vrou with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Anderman se vrou with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.