OPENBARING

OPENBARING

Vertaling Met Hedendaagse Profetiese Vervullings

by Connie Odendaal

399 pages· 2012· ISBN 9781469134420

Browse books you can read free on Readfeed

No club is reading this yet — be the first to start one

Start a club free
About
Geen een siening van die Bybelse boek van Openbaring sal honderd persent korrek kan wees nie, bloot omdat mense en dus profete feilbaar is, maar die boekie ‘Revelation’ is een van die bestes beskikbaar. Dr. Beirnes, ‘n teoloog wat ‘n voortdurende studie van die eskatologie gemaak het, het die boek sistematies en stapsgewys uiteengesit om die kronologiese volgorde van Openbaring maklik leesbaar en verstaanbaar te maak. Die bywerkings is moderne wêreldnuus soos wat dit in dagblaaie, geskrifte en op die internet verskyn het oor ‘n tydperk van veertig jaar en dan spesifi ek die laaste 3 tot 4 jaar. Dis opgeneem in die boek tot en met Oktober 2011, soos dit ontvou het vlg. die profetiese geskrifte van hoofsaaklik Daniël, Sagaria en die apostel Johannes van tussen 3500 en 2000 jaar gelede. ‘Openbaring’ is ‘n eenvoudige manier om die fi siese gevolge van geestelike besluite in ons wêreld en die toekomstige raak te sien. Die leser sal, bewapen met hierdie kennis, ‘n idee hê van wat in die nabye toekoms wag en paraat kan wees daarvoor en ook vir die ewigheid.

Discuss OPENBARING with other readers

Join or start a book club for OPENBARING on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for OPENBARING?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with OPENBARING as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss OPENBARING with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about OPENBARING with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.