Agaat

Agaat

by Marlene Van Niekerk

718 pages· 2004· ISBN 9780624042068
About
In hierdie roman oor plaasvroue, aangewese op mekaar in nood en behoefte, gee die skrywer 'n ontstemmende blik op 'n halfeeu se Afrikaanse landskap, soos gekenmerk deur ontwrigte, verminkte menslikheid maar ook deur nooitaflatende hoop. Haar evokatiewe beelding van die lotgevalle op die plaas Grootmoedersdrift, ondersoek – op 'n uitdagende wyse – nie net die mens se ekologiese verwantskap met die grond nie, maar ook sy etiese verantwoordelikheid. Die uiterste grensgebiede van intimiteit word verken. Hoe word daar afskeid geneem en gesterwe? Deur watter soort genade? Wat is die ware aard van wat mens so maklik "liefde" en "sorg" noem?

Discuss Agaat with other readers

Join or start a book club for Agaat on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Agaat?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Agaat as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Agaat with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Agaat with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.