Die A tot Z van Name (Hersiene en uitgebreide uitgawe)

Die A tot Z van Name (Hersiene en uitgebreide uitgawe)

Ontdek die belofte wat jou naam inhou!

by Isebell Gauche

624 pages· 2012· ISBN 9781415316276

Browse books you can read free on Readfeed

No club is reading this yet — be the first to start one

Start a club free
About
Die A tot Z van name (hersiene en uitgebreide uitgawe) is die nuwe, uitgebreide weergawe op die gewilde naslaan boek wat die betekenis van jou naam onthul. Die vorige uitgawe het vir ons die oorsprong en betekenis van meer as 9 000 Suid-Afrikaanse mans en vroue se name gegee. Nou, in die uitgebreide uitgawe is daar vele meer name bygevoeg! Hierdie uitgebreide uitgawe: • Wys hoe sekere name die omstandighede van party mense by geboorte, die dag, geboorterang orde, ouers se reaksie en selfs die voorkoms of gewenste karakereienskappe reflekteer • Sien ons dat daar deesdae ’n sterk neiging is om vanne as voorname te gebruik • Wys dat ’n naam ook verband verband kan hou met ’n beroep, kleur, dier of voël; ’n plant, deug, taak of opdrag • Is name van beroemde persone ingesluit, sowel as die vroulike vorm van manlike name • Is daar ’n gedeelte aan die einde van die boek wat die Christelike perspektief op die belangrikheid van name ondersoek. Die A tot Z van name (hersiene en uitgebreide uitgawe) is ’n oorkoepelende, gesaghebbende gids met maklike toegang tot die oorsprong en betekenis van die meeste Suid-Afrikaanse name en die spesiale belofte wat elke naam inhou

Discuss Die A tot Z van Name (Hersiene en uitgebreide uitgawe) with other readers

Join or start a book club for Die A tot Z van Name (Hersiene en uitgebreide uitgawe) on Readfeed. Live chat, shared reading progress, and AI discussion questions — free to get started.

Frequently asked questions

How do I join a book club for Die A tot Z van Name (Hersiene en uitgebreide uitgawe)?

Sign up free on Readfeed, then browse public clubs or start your own club with Die A tot Z van Name (Hersiene en uitgebreide uitgawe) as the current read. Invite friends with a share link and discuss together with live chat and AI discussion questions.

Can I discuss Die A tot Z van Name (Hersiene en uitgebreide uitgawe) with other readers online?

Yes. Readfeed book clubs let you chat live, share progress, and join discussions about Die A tot Z van Name (Hersiene en uitgebreide uitgawe) with readers worldwide — whether your club is virtual, in-person, or hybrid.

Is Readfeed free?

Yes. Creating an account and joining book clubs is free. Sign up to find readers who love the same books and start discussing today.